Hou die webwerf dop, daar is baie nuwe pakkette oppad!

About us

Klei-klitsies bied prettige, opvoedkundige hulpbronne deur 'n speel-speel benadering.

Deur van klei gebruik te maak, is dit 'n lekker manier om sintuie in te skerp. Dit help met fyn motoriese ontwikkeling, hand-oog-koordinasie en ruimtelike bewustheid. Klei speel laat klitsies toe om te eksperimenteer en help om probleemoplossingsvaardighede te ontwikkel. 

Ons kreatiewe speel en wiskunde hulpbronne is gefokus daarop om basiese begrippe en beginsels vas te lĂȘ. Soos wat hulle speel en nuwe objekte vorm en bou, vorm hulle nuwe konsepte en idees.  

In die gejaagte lewe en baie druk wat kinders ervaar om te presteer by die skool, is hierdie ook 'n wonderlike terapeutiese middel en het n kalmeerende effek. Klei speel kan dus angstige kinders help om rustig te raak en meer gefokus te wees. 

 

Our team

Maryka Prinsloo

Owner

Click here to contact us on WhatsApp