Hou die webwerf dop, daar is baie nuwe pakkette oppad!

Klei-Klitsies Hulpmiddels

Klei 1kg

Gekleur, gegeur en geglitter vir optimale sensoriese ontwikkeling

Klei 100g

Gekleur, gegeur en geglitter vir optimale sensoriese ontwikkeling

Vorms  -  Basiese vorms

Vorms - Basiese vorms

Leer die basiese vorms (sirkels,driehoeke en vierkante) deur speel-speel met klei te bou en te teken.

Pakket sluit in:

5x 80g bakk…

Read More
Vorms  -  Aanvullings

Vorms - Vlak 2

Leer die vorms (reghoek, ovaal, diamant, seshoek, ster en hart) met aanvullings deur speel-speel met klei te bou en te teken.

Pakket slu…

Read More
Vorms - Volledige pakket

Vorms  - Volledige pakket

Leer die vorms (sirkels, driehoeke, vierkante, reghoeke, ovale, diamante, seshoeke, sterre en harte) deur speel-speel m…

Read More
Patrone

Leer om patrone te volg en te vorm

Pakket sluit in:

5x 150g bakkies klei

2 x A4 klei matte 

1 x A4 Ballon bou mat met 6 individuele kaartjies

1 x A4 …

Read More
Getalle 1- 10

Leer jou getalle

Pakket sluit in:

5x 150g bakkies klei

11 x A4 Kreatiewe speel-matte

5 x Witbordmerkers

7 x Klei vormings-stokkies

 

Optel en Aftrek

Leer optel en aftrek

Pakket sluit in:

5 x 150g Bakkies klei

1 x A4 Kleimat vir speel

2 x A4 Optel matte

2 x A4 Aftrek matte

5 x Witbordmerkers

7 x Klei vorm…

Read More
Primêre en Sekondêre Kleure

Leer kleure en meng klei!

Pakket sluit in:

3 x 200g Bakkies klei (Primêre kleure)

6 x A4 Kleimatte 

5 x Witbordmerkers

Boho Diere

Kreatiewe speel in temas

Pakket sluit in:

5 x 150g Bakkies klei

6 x A4 Kleimatte in die tema

5 x Witbordmerkers

7 x Klei vormings-stokkies

Vervoermiddels

Kreatiewe speel in temas

Pakket sluit in:

5 x 150g Bakkies klei

5 x A4 Kleimatte in die tema

5 x Witbordmerkers

7 x Klei vormings-stokkies

Squichmellows

Kreatiewe speel in temas

Pakket sluit in:

5 x 150g Bakkies klei

5 x A4 Kleimatte in die tema

5 x Witbordmerkers

7 x Klei vormings-stokkies

Showing items 1-12 of 21
Click here to contact us on WhatsApp