Hou die webwerf dop, daar is baie nuwe pakkette oppad!
Patrone

Patrone

R 140

Leer om patrone te volg en te vorm

Pakket sluit in:

5x 150g bakkies klei

2 x A4 klei matte 

1 x A4 Ballon bou mat met 6 individuele kaartjies

1 x A4 Sirkel bou mat met 6 individuele kaartjies

2 x A4 Kreatiewe speel matte

7 x Klei vormings-stokkies

2 x Witbordmerkers

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp