Hou die webwerf dop, daar is baie nuwe pakkette oppad!
Vorms - Volledige pakket

Vorms - Volledige pakket

R 210

Vorms  - Volledige pakket

Leer die vorms (sirkels, driehoeke, vierkante, reghoeke, ovale, diamante, seshoeke, sterre en harte) deur speel-speel met klei te bou en te teken.

Pakket sluit in:

5x 80g bakkies klei

8 x A5 klei matte 

8 x A5 Stippellyn matte

4 x A5 Kreatiewe speel matte

5 x Witbordmerkers

7 x Klei vormings-stokkies

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp